MySpace
myspace music


Straatligkinders



Last Updated: 11/23/2009

Send Message
Instant Message
Email to a Friend
Subscribe

Status: Single
City: Potchefstroom
State: North West
Country: ZA
Signup Date: 11/9/2006

Who Gives Kudos:


Sunday, August 26, 2007 

Current mood:  energetic

Op 16 August 2007 om 05:00 vertrek ons op die pad lughawe toe om ons eerste kaap toer aan te durf. Ons kom so 2 ure voor ons vlug daaraan (thanx Louis) en besluit toe om Spur te gaan eet, want ons almal weet daar is niks so gesond soos Spur 7uur in die oggend nie.  Ek het maar KFC gaan eet omdat ek kon.  Hein en Ruan stres baie omdat dit die eerste keer is wat hulle gaan vlieg.  Bennie sien flippen baie uit (dis ook sy eerste keer wat hy gaan vlieg) omdat hy  hooked is op "Discovery Channel" en hy weet meer van vliegtuie as lugwaardinne, alhoewel Bennie nie rerig weet waar hulle die koeldrank en die broodjies bêre nie…dis waar die lugwaardinne beter is as hy.  Die vlug was lekker, ek het "air guitar" in die lug gespeel (hahah, jy weet dis snaaks) en ons wag sowat 'n uur op die lughawe in Kaapstad voordat ons lift ons kom haal (fanx Karen en Tanya)  Ons het bietjie die Stellenbosch kampus verken en by die Neelsie gaan eet(niemand is darem ernstig beseer deur die kos daar nie)  ..:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />

 

Die aand het ons ons eerste show gehad saam met "Die Helde"  en dit was rerig amazing gewees!  Hulle het 'n flippen goeie show gehad en die plek was packed gewees.  Ons verbaas met die hele opkoms van die shows.  Mystiek boer is 'n lekker venue met 'n lekker klein stage!  Ons het vir Bertie van Zinkplaat daar gekry.  Ons het by hom gebly vir die eerste 2 aande van die toer.  Bertie is die nederigste mense wat ons ken, en dit was 'n eer om saam met hom te gekuier het.

 

Die volgende aand het ons saam met Zinkplaat gespeel en dit was net so 'n asemrowende show.  Hidden Cellar is 'n flippen cool venue en die ouens van BUNDI PRODUCTIONS het gesorg dat die ligte en die klank FOUTLOOS was!!  ALEX jou LEGEND!!!  Daar was baie mense en die respons wat ons gekry het was baie goed.  Ons het daar die dames van "Orange Stilleto's" (jammer vir die spelling) ontmoet en hulle het ons hemde en stuff verkoop (julle skuld ons steeds soos R130) maar dis cool vir nou….haha joke net!!

 

Die eerste 2 aande van die toer was 'n suskes sover en ons het aanbeweeg na Durbanville vir ons eerste show by Curro Privaat skool.  Alex van Foto na Dans het dit gereël en dit was SIEK gewees!!  Die sound en ligte en stage was rerig SIEK gewees!!!  Dit was verseker een van ons beste shows ooit gewees!!  Baie dankie aan almal wat daar was die aand…..ek het op my rug neergeval in een van die songs…dit was seer maar ek weet dit het flippen cool gelyk van vêr af….Hein het sy bass gebreek….dit het nie so cool gelyk van ver af nie!!  Na die show 23:59pm het ons na "Starlight Diner" toe gegaan om lekker te gaan eet…want ons almal weet hoe gesond 'n burger en chips vir jou is in die middel van die nag.

 

Die sondag aand het ons 'n akoustiek show gehad by Durbanville Kunskafee saam met "Die Kys" (kyk uit vir hulle….hulle is 'n flippen cool band…gaan nog vêr gaan) en Gravity Wins Again (baie cool akoustiek emo/rock).  Asemrowende bands om saam mee te speel!  Dankie aan die 18 mense wat daar was.  Dit was lekker, dit het gevoel soos "VH1 Storytellers".

 

Die maandag he tons vroeg opgestaan omdat die laaste dag van ons toer was en ons het bietjie Canal Walk toe gegaan vir 'n groot handtekening sessie by Look&Listen (daar was so 3000 mense)  hahah, yeah right.  Nee rerig nou, ons het bietjie die stad gaan verken en Hein se bass gaan fix.  Ons het as 'n band en meer belangrik: 'n groep vriende (lekker diep raak ek nou) 'n ietsie gaan drink by die Waterfront om die toer te gaan celebrate.  Ons het ook 'n handtekening sessie daar gehad, daar was 2 mense.  Hahah joke ek weer met jou!! 

 

Ons laaste show die aand was by R.O.A.R in Observatory gewees saam met New Altum.  Verseker een van die BESTE SA bands wat ons al gesien het!!  Gaan tjek hulle gerus uit!!  AMAZING dudes, die nederigste ouens OOIT!!!  FANX vir julle equipment…dit was SIEK gewees!!!!  Ons was baie moeg en seer voor die laaste show maar dit was steeds pret gewees. 

 

Daar is 'n paar mense wat ons graag wil bedank vir julle bydra tot ons eerste kaap toer:

 

Annie Klopper (fanx vir die foto's en die siek onderhoud)

Eduan van JIP die Burger (fanx vir die interview)

Die lugwaardinne….julle diens is vinnig en vriendelik

Ronald Mcdonald

Louis Janse van Rensburg (ons manager….fanx vir daai 2 ure te vroeg op die lughawe….was die beste KFC en Spur ooit)

Tanya Morkel vir die verblyf op hul wynplaas

Bertie van Zinkplaat

Alex van Bundi Productions….die sound was SIEK en foutloos!

Die waitress by WIMPY wat 2 ure gevat het om ons tee te bring….dit was die beste tee ooit…ons verstaan nou hoekom jy solank gevat het, jammer dat ons kwaad geraak het.

Hidden Cellar, Mystiek Boer, Alex Fourie, Rasheed Ferguson, Durbanville Kunskafee

Gerhard (Skaap) ons drum tech, dankie dat jy dood gewerk het vir ons.

 

Laastens maar nie die minste nie….Dozi

 

Bouwer

Maak goeie besluite

Currently listening:
Umbrella
By Rihanna
Release date: 04 June, 2007
Lara
Lara Botha

 
Baie nice!
En die album??

Xx
 
Posted by Lara on Sunday, August 26, 2007 - 12:11 PM
[Reply to this
Jonathan
Jonathan Denys

 
awe awe.k was bydi curro show.was mal.ht perongeluk di stage gebreek.hein thanx vidi jump van di speaker af.jul ht gerock
 
Posted by Jonathan on Sunday, August 26, 2007 - 4:00 PM
[Reply to this
NEW ALTUM - (busy tracking NEW RECORD for 2010)

 
Hey shot vir die "punt" julle!!...you guys are the REAL legends!!..."PotchCORE"!!...baie lekker om vir julle almal te ontmoet!! (not sure if this wording is correct?!) hehe..anyways, hope to check you guys again in the not too distant future!..

Blessings dudes!!
Rash
 
Posted by NEW ALTUM - (busy tracking NEW RECORD for 2010) on Friday, August 31, 2007 - 11:02 AM
[Reply to this
Demon Hunters lament

 
hAllo hahahahahahahahaha nice klink my die toer was vet pret!! wens ek kon daar gewees het! ek was perongeluk `n week voor die toer ini kaap net te vroeg,ai, oopsie gelukig is jy gladnie sarkasties in die blog nie en lyk absoluut nie bekend aan myself nie, baie gelukig daaroor!!! waneer kom die album??? en die video? ek is siek gewag ek gan mal word ek is al naar aan "maak jou oe toe en jou hart oop" se cover gekou, want ons almal weet hoe gesond dit is om aan n cover te kou ne? ek kort n nuwe album om 776 keer te luister en dan weer aan te kou vir noge album!!! laat weet so gou moontlik van die album voor ek my polse kou (nie rerig nie) sien in pretoria ens. laat weet groot asb van album, peace en vrede,

Groete E
 
Posted by Demon Hunters lament on Friday, August 31, 2007 - 8:26 PM
[Reply to this
TRISTIA

 
Haaaahaaahaaa duuuude shiiiit dis kaaak funny! Shit man ekt ni gweet jul was hier nie?!Damnit!Ons het n tyd terug sam met andre vander walt en the ocean doesnt want me n show gdoen by R.O.A.R. toe sien ek julle STRAATLIGKINDERS STICKER geplak backstage toes ek soos FOOOOOK! Ek wil SAM jule gejam het!! Nou fokof ek(die drummer/founder vn tristia) engeland toe v n jaar oor 5weke ..Fuuuck.. Andre vander walt se dudes was so stoked deur ns gig sam hule ons ht..Sjoe..Seker 500mense ghad in R.O.A.R. [en jy wt hu klein dt is!Ahaha] en nou wil hulle he ons moet n tour da na pretoria se kant toe doen ma da ni tyd ni!!! Duuude dan kan ons potch km jam het! Damniiit!!! Aaah... Anywaz..Hope jule ht di kaap enjoy! Vrede!
 
Posted by TRISTIA on Friday, October 19, 2007 - 7:43 AM
[Reply to this
TRISTIA

 
Hahaha lmimp!! Ek click nou... Kyk ons profile pic..Dis sOundcheck by R.O.A.R... Ahahaha
 
Posted by TRISTIA on Friday, October 19, 2007 - 7:46 AM
[Reply to this